Pyrrho van Elis

Pyrrho van Elis
Gebore Tussen 365 tot 360 v.C.
Elis
Oorlede Tussen 275 tot 270 v.C.
Elis
Nasionaliteit Antieke Griekeland
Vakgebied Filosofie
Bekend vir Pyrrhonisme,ataraxia, adiaphora, filosofiese skeptisme
Beïnvloed deur Sokrates, Demokritus, Siddhartha Gautama, Protagoras
Invloed op Arcesilaus, Krates van Athene, Carneades, Timon van Phlius, Aenesidemus, Sextus Empiricus, Epikurus, David Hume, Theodorus die Ateïs

Pyrrho van Elis[1] (Antieke Grieks: Πύρρων ὁ Ἠλεῖος, geromaniseerd: Pyrrhо̄n ho Ēleios; c. 360 - c. 270 v.C.) was 'n Griekse filosoof van die Klassieke Oudheid en word gekrediteer as die eerste Griekse skeptiese filosoof en stigter van die Pyrrhonisme.

  1. "Encyclopædia Britannica". (11th) 22. (1911). Ed. Hugh Chisholm. Cambridge University Press. 

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne